Laerskool Mountview, Mitchellstraat 91, is geleë in George in die hartjie van die Tuinroete. Ons fokus op individuele aandag, MAKSIMUM 20 leerders per klas. Uitgebreide CAPS kurrikulum wat verryk word met ‘STEAM-education: Science, technology, energering, art and music’. Ons het opgeleide personeel wat in ‘n veilige en liefdevolle omgewing elke kind lei om tot sy/haar volle potensiaal te ontwikkel.